Dieper waters, Dieper Grond,
Dieper Seer, Dierper Wond.
Dieper Waters, Dieper Grond,
onder draai die duiwel rond.
Wyk ek weerens na
die uithoeke van die aarde
af. Keel so seer, soos 'n
hond wat blaf.
Dieper waters; dieper grond
Dieper klim ek in hierdie wond.
Sien ek nimmer weer die lig
van dag. Kyk ek vir die
nar wat vir my lag.
Die nar kyk op:
Swart rante om die oe.
"Weet jy wa jy is?"
Nee, Nar nee!
"In die plek wat jy vrees,
alleen sonder gees"
Deur James Honiball
No comments:
Post a Comment