Sunday, December 5, 2010

Vasgevange, Bevange

Ek verlang na jou, dit is al...
wat van my gebroke wese oor is.
Wat die lee koffie blik vir my beteken:

Ek’t gister die see gesien, asof glas
voor my oe getrek is, dit het nie eens
rus gebring nie.

Ek dink nie ek gan van die plek af,
terug kom nie.

Ek verlang na jou en ek weet nie eens
wie jy is nie.

(My tribute to the unkown lover)
James Honiball

No comments:

Post a Comment